

E-Books →Op 'n stormsee Ware verhale van Suid–Afrikaanse seereddings
Published by: book79 on 25-04-2024, 18:52 |
0

Free Download Tony Weaver, Andrew Ingram, "Op 'n stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings"
English | 2017 | ASIN: B0764NFKPP | EPUB | pages: 289 | 3.5 mb
Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.
Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring.
Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers - dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.
Buy Premium From My Links To Get Resumable Support,Max Speed & Support Me
Help Us Grow – Share, Support
We need your support to keep providing high-quality content and services. Here’s how you can help:
- Share Our Website on Social Media! 📱
Spread the word by sharing our website on your social media profiles. The more people who know about us, the better we can serve you with even more premium content! - Get a Premium Filehost Account from Website! 🚀
Tired of slow download speeds and waiting times? Upgrade to a Premium Filehost Account for faster downloads and priority access. Your purchase helps us maintain the site and continue providing excellent service.
Thank you for your continued support! Together, we can grow and improve the site for everyone. 🌐
Related News
-
{related-news}
Comments (0)
Information
Users of Guests are not allowed to comment this publication.
Search
Updates
Partner
» Byte
» Crawli
» Warezomen
» Warez-DDL
» Raidrush
» KATZCD
» Free Ebooks Library
Your Link Here ?
(Pagerank 4 or above)

