

E-Books →Ons oorlog
Published by: book79 on 25-04-2024, 18:51 |
0

Free Download Klaas Steytler, "Ons oorlog"
Afrikaans | 2014 | ASIN: B08NV5FT54, B00KBWQ7YU | EPUB | pages: 227 | 0.6 mb
Die vuur begin met geweldige drif in die huis te brand. Aan die westekant van die garingbome trek yl grys rook die lug in; die lappie winterkoring is ook brandgesteek. Oor 'n ruk sal net 'n swart tapyt agterbly.
Lenie trek al die registers uit en pomp die musiekie se twee pedale. Sy speel 'n psalm.
"Die vloekpsalm, Psalm 69, Leentjie. Die vloekpsalm."
Ons oorlog verweef intieme familiestories in die groter landskap van die oorlog in die Oranje-Vrystaat, om 'n deurleefde beeld te gee van die stryd tussen Brittanje en die Boererepublieke - die lot op plase, te velde, in konsentrasiekampe en Bloemfontein; en ook van die private stryd binne gesinsverband. In die familie is daar meelopers en bittereinders, geestelik weerbare vroue en weerlose kinders. Dit gaan ook oor "oorloë" wat op 'n oorlog volg - die onopgeloste konflikte ná die sluiting van vrede.
Met deurstraalde eenvoud word 'n ontroerende tafereel van die verwikkeldheid en onontkombare droefnis van oorlog geskilder. Klaas Steytler se familieroman gaan oor ontberinge en byna ondraaglike smart, maar ook oor 'n soeke om die verlede te begryp, oor die invloed van vorige geslagte op nasate, en oor uiteindelike versoening.
Buy Premium From My Links To Get Resumable Support,Max Speed & Support Me
Help Us Grow – Share, Support
We need your support to keep providing high-quality content and services. Here’s how you can help:
- Share Our Website on Social Media! 📱
Spread the word by sharing our website on your social media profiles. The more people who know about us, the better we can serve you with even more premium content! - Get a Premium Filehost Account from Website! 🚀
Tired of slow download speeds and waiting times? Upgrade to a Premium Filehost Account for faster downloads and priority access. Your purchase helps us maintain the site and continue providing excellent service.
Thank you for your continued support! Together, we can grow and improve the site for everyone. 🌐
Related News
-
{related-news}
Comments (0)
Information
Users of Guests are not allowed to comment this publication.
Search
Updates
Partner
» Byte
» Crawli
» Warezomen
» Warez-DDL
» Raidrush
» KATZCD
» Free Ebooks Library
Your Link Here ?
(Pagerank 4 or above)

