

E-Books →Donker stroom Eugène Marais en die Anglo–Boereoorlog
Published by: book79 on 25-04-2024, 15:35 |
0

Free Download Carel van der Merwe, "Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog"
Afrikaans | 2015 | ASIN: B08NV2FH4T, B0156QMG0O | EPUB | pages: 678 | 6.5 mb
Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugène Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy oënskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoon.
Oor hierdie lewensjare van een van Afrikaans se beroemdste letterkundige figure is baie min bekend. Leon Rousseau sê in sy baanbreker-lewensverhaal oor Marais, Die Groot Verlange (1974): "Tensy ontdekkings gemaak word wat 'n mens jou op die oomblik kwalik kan voorstel, sal dit altyd onmoontlik bly om 'n samehangende relaas van Marais se vyf jaar in Europa te gee."
Hierdie ontdekkings en nog baie meer is nou gemaak. In Donker Stroom word onthul presies waarmee Marais hom kort voor, tydens en ná die bitter stryd tussen Boer en Brit besig gehou het, 'n verstommende verhaal wat 'n mens jou skaars kan indink. Was Marais die onkreukbare patriot en joernalis wat sy biograwe van hom gemaak het, of is hierdie Afrikaner-ikoon ook deur die donker stroom van die tydsgees meegesleur?
Buy Premium From My Links To Get Resumable Support,Max Speed & Support Me
Help Us Grow – Share, Support
We need your support to keep providing high-quality content and services. Here’s how you can help:
- Share Our Website on Social Media! 📱
Spread the word by sharing our website on your social media profiles. The more people who know about us, the better we can serve you with even more premium content! - Get a Premium Filehost Account from Website! 🚀
Tired of slow download speeds and waiting times? Upgrade to a Premium Filehost Account for faster downloads and priority access. Your purchase helps us maintain the site and continue providing excellent service.
Thank you for your continued support! Together, we can grow and improve the site for everyone. 🌐
Related News
-
{related-news}
Comments (0)
Information
Users of Guests are not allowed to comment this publication.
Search
Updates
Partner
» Byte
» Crawli
» Warezomen
» Warez-DDL
» Raidrush
» KATZCD
» Free Ebooks Library
Your Link Here ?
(Pagerank 4 or above)

